Executive Outcomes (EO) is 'n private militêre maatskappy (PMM) wat in 1989 in Suid-Afrika deur Eeben Barlow, 'n voormalige luitenantkolonel van die Suid-Afrikaanse Weermag gestig is. Dit het later deel geword van die Suid-Afrikaansgebaseerde beheermaatskappy Strategic Resource Corporation.[1] Die maatskappy is in 2020 herontplooi.[2]
<ref>
tag; no text was provided for refs named :0
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search